Skip Navigation

Cinema

DNA


 

Compre AgoraDe The Biology of Prenatal Development.

Roteiro: Die sigoot se 46 chromosome maak die unieke eerste uitgawe van 'n nuwe individu se volledige genetiese bloudruk uit. Hierdie meesterplan is in styf opgerolde molekules opgeteken, wat deoksiribo-nukleïen-suur genoem word. DNS bevat die instruksies waarvolgens die hele liggaam sal ontwikkel.

DNS molekules lyk soos gedraaide lere, wat as dubbele helikse bekend staan. Elke trappie van so 'n leer bestaan uit afgepaarde molekules, of basisse, genaamd guanien, sitosien, adenien en tiamien.

Guanien kom slegs saam met sitosien voor, en adenien slegs saam met tiamien.

Todas as idades fizeram referência a fecundação, não ao último período menstrual.
 <  Anterior    Veja Instantâneos    Próximo  > 
DNA
DNA
Da Terra ao Sol Ida e Volta
Da Terra ao Sol Ida e Volta
Fertilização 1
Fertilização 1
Fertilização 2
Fertilização 2
Divisão Celular
Divisão Celular
A Mórula e o Blastocisto
A Mórula e o Blastocisto
Previous Set Previous Picture Next Set Next Picture