CinemaA Mórula e o Blastocisto |
| Compre AgoraDe The Biology of Prenatal Development. |
|
Roteiro: Die embrio se verdelende selle neem 3 tot 4 dae na bevrugting 'n sferiese vorm aan, en word die embrio 'n morula genoem. Teen 4 tot 5 dae vorm 'n holte binne-in die bal vol selle en word die embrio 'n blastosist genoem. Die selle binne-in die blastosist word die binneste selmassa genoem en is die voorganger van die kop, liggaam, en ander strukture wat nodig is om 'n mens te vorm. |
|
Todas as idades fizeram referência a fecundação, não ao último período menstrual.
|
| < Anterior | Veja Instantâneos | Próximo > |
|
|




